Die
Hemel en hoe om daar te kom. Maak ‘n
boekmerk van die eerste deel nr. 1-6 deur dit op stywe karton te plak en ‘n
lintjie of toutjie onderaan te heg. Leer
kinders om met die hulpmiddel teenoor mense te getuig oor hoe om gered te word.
1.Die Hemel – daar is net een manier om
daar te kom! Jesus het gesê: “Ek
is die Weg en die Waarheid en die Lewe, niemand kom na die Vader behalwe deur
My nie.” Joh. 14:6
|
Die
Hemel is ‘n wonderlike plek. Die Bybel sê vir ons daar is nie trane,
dood, hartseer, pyn of siekte in die hemel nie. God is die lewe en die heerlikheid van die
Hemel. Daar is net een manier of Weg
om in die Hemel te kom en dit is deur die Here Jesus Christus. Hy is die Weg. (Joh. 14:6)
|
2.Ek
is ‘n sondaar - “Almal het
gesondig en is ver van God af.” Rom.
3:23
|
Daar is een ding wat ons kan uithou uit
die Hemel. Dit is sonde. Die Hemel is ‘n
perfekte plek. God is Heilig en God en
sonde kan nie saam wees nie. Almal het
gesondig en is ongehoorsaam aan God. (Rom. 3:23) Het jy al gejok of gesteel of was jy al
ongehoorsaam? Ons sonde verdien om
gestraf te word.
|
3.God
het my lief “Want so lief het die
God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in
Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die Ewige Lewe sal hê.” Joh. 3:16
|
God
het ons lief ten spyte van ons sonde. God die Vader het Sy Seun, Jesus Christus
na die aarde gestuur om vir ons te sterf.
(Joh. 3: 16)
|
4.Christus
het vir my gesterf – “Christus het vir ons sondes gesterf.... Hy is
begrawe, en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte.” 1 Kor. 15:3-4
|
Ons sonde maak dat ons die dood verdien –
om vir ewig van God geskei te wees.
Die Bybel sê: “Christus het vir ons sonde gesterf”
(1 Kor. 15:3-4) Toe die Here Jesus
Christus aan die kruis gesterf het, het Hy in ons plek gesterf. Hy het ons
straf op Hom geneem. Hy het vir
al ons sonde betaal . Hy het weer
opgestaan uit die dood en Hy is ons Redder.
|
5. God se wonderlike geskenk “Julle is inderdaad uit genade gered, deur
geloof. Hierdie redding kom nie uit
julleself nie; dit is ‘n gawe van God.”
Efes. 2:8
|
God
het die geskenk van die ewige lewe. Ons kan nie enigiets doen om onsself te red
nie. Dit is God wat dit moet
doen. As ons draai van ons sonde,
vergeef Hy ons en gee vir ons nuwe lewe.
Die nuwe lewe kry ons omdat Jesus Christus Sy lewe vir ons gegee het.
|
6. Ek ontvang die geskenk “Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié
wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.” Joh. 1;12
|
Dit is nie genoeg om alles te glo wat ons
weet van die Hemel, ons sonde, God se liefde en Christus se dood en
opstanding nie. Ons moet ons vertroue
in Hom stel. As jy vir God nou vra om
jou sonde weg te neem en jou Sy kind te maak, en jy bedoel dit, kan jy seker
wees, God sal dit doen en die geskenk aan jou gee om Sy kind te wees.
|
Heaven
and how to get there. Use the left part
nr. 1-6 as a bookmark. Glue it onto
thick paper. Teach children to use this
to witness to people.
1.
HEAVEN – ONLY ONE WAY! Jesus said ...”I am the way, the truth and
the life: no man cometh unto the Father, but by me.” John 14:6
|
Heaven is a
wonderful place. The Bible tells us
that there are no tears, death, sorrow, pain or sickness in heaven. God is the life and the glory of
heaven. There is only one way of
getting there: it is through the Lord Jesus Christ. He is the way.
(John
14:6)
|
2. I
HAVE SINNED – “For all have sinned, and come short of the glory of God.”
Rom. 3:23 |
There
is one thing which stops us from going to heaven. It is our sin. Heaven is a perfect
place. God is holy and God and sin
cannot be together. Everyone has
sinned and disobeyed God. (Rom.
3:23) Have you lied, or stolen of
disobeyed? Our sin deserves to be punished
|
3.
GOD LOVES ME “For God so loved the
world, that He gave his only begotten Son, that whosoever believeth in Him
should not perish, but have everlasting life.” John 3:16
|
God loves us, in spite
of our sin. God the Father sent His
Son to die for us. (John 3:16)
|
4.
CHRIST DIED FOR ME “...Christ died
for our sins...He was buried, and He rose again the third day according to
the scriptures.”
1
Corinthians 15:3-4
|
Our
sin means we deserve death – to be separated from God for ever. The Bible says: “Christ died for our sins”
(1 Cor. 15:3-4). When the Lord Jesus died on the cross, he
died in our place. He took our
punishment. He paid for all our
sin. He rose again from the dead. He is a living Saviour.
|
5.
GOD’S WONDER-FUL GIFT “For by
grace are ye saved through faith; and that not of yourselves: it is the gift
of God.” Ephesians. 2:8
|
God has the gift
of eternal life. We cannot do
anything to save ourselves. It is God
who must do it all. When we turn from
our sins, He forgives us and gives us new life, and it is because of what the
Lord Jesus has done for us.
|
6.
I RECEIVE THE GIFT
“But
as many as received Him, to them gave He power to become the sons of God,
even to them that believe on His name.” John 1:12
|
It
is not enough to believe everything about heaven, our sin, God’s love and
even Christ’s death and resurrection for us.
We must receive Him as our personal Lord and Saviour. We must put our trust in Him. If you ask Him right now to take away your
sin and make you a child of God, and you mean it, you can be sure He will do it, because of
what the Bible says. (John 1:12)
|