Tuesday 3 September 2013

Hoe antwoord God my gebede


God antwoord altyd die gebede van sy kinders.
 
Jer. 33:3 is die Hemelse Telefoonnommer.  Daar staan dat jy die Here kan aanroep en Hy sal vir jou antwoord!
 
Hoe antwoord God my gebede?
Partykeer sê Hy “ja”
Partykeer sê Hy “nee”
Partykeer sê Hy “wag-‘n-bietjie”
Hoekom antwoord God so?  Omdat Hy weet wat is die beste vir ons.
 Romeine 8:28 sê vir ons dat God alles in ons lewe te goede laat afloop, partykeer moet Hy hard met ons praat om ons nader aan Hom te trek.
Leer vir kinders ‘n CEF lied aan met die waarheid:

As ek bid sê God somtyds vir my “ja”
As ek bid sê God somtyds vir my “nee”
As ek bid sê Hy “wag” omdat Hy my wil bewaar
Maar ek weet God antwoord altyd as ek bid.

Maak drie verkeersligte uit stewige karton en kleur die ligte in – op een die rooi lig, een die groen lig en een die geel lig.
Soos jy die lied sing, wys jy die verskillende kleur ligte of soos jy verduidelik hoe God gebed antwoord, wys jy die ligte.
 

God always answers the prayers of His children.
 
Heaven's telephone number is Jeremiah 33:3 - there it says that we can call unto God and He will answer our prayers.  How does God answer our prayers?
Sometimes He says “yes”
Sometimes He says “no”
Sometimes He says “wait”
Why does He answer like that, because He knows what is best for us. 
Rom. 8:28 says that all things work together for good when God is in control of your life.

Teach children a CEF song about this truth:
Sometimes God answers “yes” when I pray
Sometimes God answers “no” when I pray
Sometimes God answers “wait” because He loves me so
But I know God always answers when I pray.

Make 3 robots out of cardboard and colour the three lights on them – one red, one orange and one green.
When you sing the song, show the colours and when you explain, show the colours on the robots.

 

 

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment

Woordlose boek se oorsprong en boodskap