Tuesday 28 May 2013

Teach children 10 commandments


CHARLES SPURGEON SAID:  “A CHILD OF FIVE, IF PROPERLY INSTRUCTED, CAN SAVINGLY BELIEVE AS WELL AS AN ADULT”

Teach children the 7 prayers of the Our Father  Prayer;  the 10 Commandments and the 12 articles of the Confession of Faith:

Our Father Prayer
10 Commandments
12 Articles of the Confession of Faith
1.Our Father in Heaven, hallowed be your name,
1. I am the Lord your God, who brought you out of Egypt, out of the land of slavery. You shall have no other gods before me.
1.  I believe in God, the Father Almighty, maker of heaven and earth                                            
 
2. your kingdom come
2. You shall not make for yourself an idol... You shall not bow down to them or worship them...
2.  and in Jesus Christ, his Son our Lord, who was conceived by the Holy Spirit, born of the virgin Mary,
 
3.your will be done on earth as  in heaven
3.You shall not misuse the name of the Lord, your God
3.  suffered under Pontius Pilate,
4.Give us today our daily bread.
4.Six days you shall labor and do all your work, but the seventh day is a Sabbath to the Lord your God. On it you shall not do any work.
4.  was crucified, He died and was buried. He descended into the place of the dead
5. Forgive us our sins as we forgive those who sin against us.
5. Honor your father and your mother
5. The third day He rose again from the dead.
 
6. Lead us not into temptation,
6.You shall not murder
6. He ascended into heaven, and is seated at the right hand of the Father Almighty;
 
7.but deliver us from evil
7. You shall not commit adultery
7.  from there He will come to judge the living and the dead.
For the Kingdom, the power and the glory are yours now and forever.  Amen
8. You shall not steal
8. I believe in the Holy Spirit,   
 
9. You shall not give false testimony against your neighbor
9. Christ’s holy universal church, the fellowship of Christians;
 
 
10. You shall not covet your neighbor’s house....or anything that belongs to your neighbor
10. the forgiveness of sins;
 
 
 
11.the resurrection of the body,    
 
 
 
12.and the life everlasting.  Amen
 

 
Leer kinders die 7 bedes in die Onse Vader gebed; die 10 gebooie en die 12 Artikels van die Geloofsbelydenis:

Onse Vader gebed
10 Gebooie
12 Artikels van G.B.
1.Onse Vader wat in die Hemel is laat U Naam geheilig word
1. Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het.  Jy mag naas My geen ander gode hê nie
1.  Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die  Skepper van die hemel en die aarde                                                                      
 
2. Laat U Koninkryk kom
2.Jy mag hulle nie vereer of dien nie
2.  En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees. gebore is uit die maagd Maria; 
 
3.Laat U wil geskied soos in die hemel so ook op die aarde
3.Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie,
3.  wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is,
 
4.Gee ons vandag ons daaglikse brood
4.Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die 7de dag moet jy geen werk doen nie
4.  gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het;
 
5. en vergeef ons al ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe
5.Eer jou Vader en jou Moeder – dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou gee
5. wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode.          
 
6.Lei ons nie in versoeking nie
6.Jy mag nie moord pleeg nie
6. Wat opgevaar het na die Hemel                   
en sit aan die regterhand van God die Almagtige Vader
7.maar verlos ons van die Bose
7. Jy mag nie egbreuk pleeg nie
7.  vanwaar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.
 
Aan U behoort die Koninkryk en die Krag en die Heerlikheid tot in ewigheid. Amen
8. Jy mag nie steel nie
8. Ek glo in die Heilige Gees   
 
9. Jy mag nie vals getuienis teen ‘n ander gee nie
9.. Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike Kerk,  die gemeenskap van die  heiliges;   
 
 
10. Jy mag nie begeer nie
10. die vergewing van sondes;
 
 
 
11.Die opstanding van die vlees    
 
 
 
12.en ‘n  ewige lewe. Amen
 

 As jy jou stiltetyd hou, kan jy gerus die Onse Vader gebed se 7 afdelings, die Tien gebooie en die 12 artikels gebruik om oor na te dink en die Here vra om jou te help om dit uit te leef!
 

No comments:

Post a Comment

Woordlose boek se oorsprong en boodskap