Background:
My name is Petro du Plessis. When I was
7 years old, my one desire was to become a teacher one day and teach
children. I was trained at Denneoord
Training College in Stellenbosch and I could teach primary school
children. I specialized in teaching
“Kindergarden” children Gr. 1-3.
After I married my husband, a pastor, it was my privilege to have a ministry among the children in all our congregations for 21 years. We have 5 children and they were part of my ministry!
After I married my husband, a pastor, it was my privilege to have a ministry among the children in all our congregations for 21 years. We have 5 children and they were part of my ministry!
In 1989 somebody suggested
that I take the Child Evangelism Fellowship Course in Switzerland to enrich my
ministry. My husband and I attended the
3 month course in 1989 and what a blessing!
I realized that the methods were very effective. With CEF’s methods, the Lord taught me:
·
how to teach Bible Truths
to children in the right way
·
how to teach Bible lessons
in stead of Bible stories
·
how to lead children to the
Lord with the Wordless book
·
how to help children to
memorize Bible verses
·
how to revise Bible lessons
and many more
I
am retired now and want to share what I learned about reaching children with
the Gospel of Christ. We need to be like fishers to show the unsaved children the
way to a saving knowledge of our Lord Jesus Christ (by hook) and by taking care
and feeding the saved children like a shepherd with his crook, helping them to
grow spiritually. (Mr. Sam Doherty, our one teacher at the CEF Institute in
Switzerland said: “As a children’s
worker your task is to reach the children “By hook or by crook”!)
My
prayer is that this blog – “Reach the children by hook and by crook” will help
people to reach children more effectively and help us to fulfill the command of
Christ in Matt. 28:19: “ go and make
disciples of all the nations... and teach them to obey everything...”
Agtergrond: My naam is Petro du Plessis. Toe ek 7 jaar oud was, was dit my begeerte om
eendag ‘n onderwyseres te wees om vir kinders te onderrig. Ek het opleiding gekry by Denneoord
Opleidingskollege in Stellenbosch om onderwys te kan gee veral aan die kind
gedurende sy eerste jare in die skool.
Nadat ek getroud is met ‘n predikant, was dit my voorreg
om vir 21 jaar betrokke te wees by die kinderbedieninge in al ons gemeentes. Ons
het 5 kinders en hul was deel van die bediening!
Toe ek en my man
in 1989 die Child Evangelism Fellowship Kursus in Switserland deurloop
het, het ek besef dat hul metodes baie
doeltreffend was! Met CEF se metodes,
het die Here my geleer:
·
hoe om die Bybelwaarhede
aan kinders oor te dra op die regte manier
·
hoe om van ‘n Bybelstorie
‘n Bybelles te maak
·
hoe om kinders na die Here
te lei met die Woordlose boekie
·
hoe om vir kinders te help
om Bybelverse te memoriseer
·
hoe om Bybellesse te
hersien en vele meer
Ek het nou afgetree en wil
graag deel wat ek geleer het oor hoe om kinders te bereik met die
Evangelieboodskap van Jesus Christus. Ons taak is om vissers van mense
(kinders) te wees en vir ongeredde kinders die Weg na die Here Jesus Christus
te wys en vir die geredde kinders te versorg en voed soos ‘n herder sy skape
voed en oppas en help groei. (Mnr. Sam Doherty was een van ons leermeesters by
die CEF instituut in Switserland en hy het gesê: “As kinderwerker is dit jou
taak om kinders te bereik “by hook or by crook”
My gebed is dat hierdie
“blog” – “reach the children by hook and by crook” vir baie sal help om meer
effektief kinders te bereik en die groot opdrag van Jesus in Matt. 28:19 uit te
voer: “Gaan dan na al die nasies toe en
maak die mense my dissipels... en leer hulle om alles te onderhou...”
No comments:
Post a Comment