After I married my husband,
Dan du Plessis, a pastor, it was my privilege to have a ministry among the
children in all our congregations. Our first congregation was in Harare, Zimbabwe,
then in Aasvoëlkop, Johannesburg, then in Grimbeekpark, Potchefstroom. We have 5 children and they were part of my
ministry! We have 7 grandchildren.
In 1989 somebody suggested
that I take the Child Evangelism Fellowship Course in Switzerland to enrich my
ministry among children. My husband and I
attended the 3 month course in 1989 and what a blessing! I realized that the CEF training course was an excellent course and changed my whole way of teaching. With CEF’s methods, the Lord
taught me:
·
how
to teach Bible Truths to children in the right way
·
how
to teach Bible lessons in stead of Bible stories
·
how
to lead children to the Lord with the Wordless book
·
how
to help children to memorize Bible verses
·
how
to revise Bible lessons and many more
For 5 years (1992-1997) we
had the privilege to stay in Kilchzimmer, Switzerland, the headquarters of Child Evangelism
Fellowship, where we were houseparents, student super visors and also teachers.
After our return from
Switzerland in 1997 – 2012 I was involved in children’s ministry in Somerset
West and surroundings. My husband worked among the seniors in Helderberg Dutch Reformed congregation. With our ministries we reached people from the "cradle to the grave"!
Our eldest daughter took over my CEF responsibilities. I am retired now and want to share
what the Lord has taught me about reaching children with the Gospel of Christ by means of this
blog. We need to be like fishers to show the unsaved children the way to a
saving knowledge of our Lord Jesus Christ (by hook) and by taking care and
feeding the saved children like a shepherd with his crook, helping them to grow
spiritually. (Mr. Sam Doherty, our one teacher at the CEF Institute in
Switzerland said: “As a children’s
worker your task is to reach the children “By hook or by crook”!)
My husband was diagnosed with pancreatic cancer in February 2015 and died four months later. Before he died I asked him: "what am I going to do when you are not here anymore?" He told me: "Keep on writing and keep on making bags"!
My husband was diagnosed with pancreatic cancer in February 2015 and died four months later. Before he died I asked him: "what am I going to do when you are not here anymore?" He told me: "Keep on writing and keep on making bags"!
My
prayer is that this blog – “Reach the children by hook "and" by crook” will help
people to reach children more effectively and help us to fulfill the command of
Christ in Matt. 28:19: “ go and make
disciples of all the nations... and teach them to obey everything...”
Agtergrond: My naam is
Petro du Plessis. My nooiensvan is de Villiers.
Ek is gebore in Kaapstad, Suid-Afrika en het grootgeword in Beaufort-Wes. Toe ek 7 jaar oud was, was dit my begeerte om
eendag ‘n onderwyseres te wees om vir kinders te onderrig. Ek het opleiding gekry by Denneoord
Opleidingskollege in Stellenbosch.
Nadat ek
getroud is met ‘n predikant, Danie du Plessis, was dit my voorreg om vir 21
jaar betrokke te wees by die kinderbedieninge in al ons gemeentes. Ons eerste
gemeente was Harare, Zimbabwe, daarna Aasvoëlkop, Johannesburg en toe
Grimbeekpark, Potcehfstroom. Ons het 5
kinders en hul was deel van ons bediening!
Ons het 7 kleinkinders en al 7 is 'n groot vreugde in ons lewens!
In 1989 het
Ds. Chris fourie voorgestel dat ek die Child Evangelism Fellowship Kursus in
Switserland deurloop om my beter toe te rus vir ‘n kinderbediening. Ek en my
man het die 3 maande kursus deurloop en ek het besef dat CEF se metodes baie doeltreffend was! Met CEF se metodes, het die Here my geleer:
·
hoe
om die Bybelwaarhede aan kinders oor te dra op die regte manier
·
hoe
om van ‘n Bybelstorie ‘n Bybelles te maak
·
hoe
om kinders na die Here te lei met die Woordlose boekie
·
hoe
om vir kinders te help om Bybelverse te memoriseer
hoe om Bybellesse te hersien en vele meer
hoe om Bybellesse te hersien en vele meer
Ons was bevoorreg om vir 5
jaar (1992-1997) in Switserland, in Kilchzimmer, die hoofkwartiere van CEF te bly waar ons
huisouers en studenteleiers was van die studente wat jaarliks van verskillende
wêrelddele die kursusse kom bywoon het.
Ons het ook later klas gegee. Na
ons terugkeer in 1997 was ek betrokke by kinderbedieninge in Somerset Wes en
omgewing. My man was betrokke by die seniorbediening in Helderberg se N.G. Gemeente en ons bediening was: "From the cradle to the grave".
Ons oudste dogter het nou my CEF verpligtinge oorgeneem. Ek het nou afgetree en wil
graag deel wat die Here my geleer het oor hoe om kinders te bereik met die
Evangelieboodskap van Jesus Christus deur middel van hierdie webjoernaal. Ons taak is om vissers
van mense (kinders) te wees en vir ongeredde kinders die Weg na die Here Jesus
Christus te wys en vir die geredde kinders te versorg en voed soos ‘n herder sy
skape voed en oppas en help groei. (Mnr. Sam Doherty was een van ons
leermeesters by die CEF instituut in Switserland en hy het gesê: “As
kinderwerker is dit jou taak om kinders te bereik “by hook or by crook”.
My man is in Junie 2015 oorlede. Voor sy dood het ek eendag vir hom gevra: "Wat gaan ek doen as jy nie meer daar is nie?" Hy het geantwoord: "Hou aan skryf en hou aan sakke maak"!
My man is in Junie 2015 oorlede. Voor sy dood het ek eendag vir hom gevra: "Wat gaan ek doen as jy nie meer daar is nie?" Hy het geantwoord: "Hou aan skryf en hou aan sakke maak"!
Na my man oorlede is, is daar nog 3 kleinkinders gebore: Danie, Lyla en Luca. Ek loof die Heer vir hierdie 10 kleinkinders en bid dat hul elke dag tot eer van ons Hemelse Vader sal lewe. Ek bid ook gereeld vir hul vriende en uiteindelik lewensmaats wie die Here ken en liefhet.
My
gebed is dat hierdie “blog” – “reach the children by hook "and" by crook” vir
baie sal help om meer effektief kinders te bereik en die groot opdrag van Jesus
in Matt. 28:19 uit te voer: “Gaan dan na
al die nasies toe en maak die mense my dissipels... en leer hulle om alles te
onderhou...”
No comments:
Post a Comment