Saturday, 6 July 2013

DIE GELOWIGE SE HART EN GEBED/BELIEVER'S HEART AND PRAYER


What should a believer’s heart be like?

Read the verses in your Bible and think about your heart.  Write in the empty colomn the needs of your heart and pray about them. God knows the desires of your heart.

Love God with all your heart
Matt.22:37
 
Serve God with all your heart
Deut. 26:16
 
Do not keep sin in your heart
Ps. 66:18
 
Trust the Lord with all your heart
Prov. 3:5
 
Guard your heart – do not speak evil things
Matt. 15: 18-19
 
Believe with the heart
Rom. 10:10
 
Do God’s will from the heart
Eph. 6:6
 
Have a prayerful heart
1 Sam. 1:12 - 13
 
Have a tender heart
2 Kings 22:19
 
Have a pure heart
Ps. 73:1
 
Have a wise heart
Prov. 10:8
 
Have a glad and sincere heart
Acts 2:46
 

 The Believer's prayer:  1 Chron. 4:10 "Lord, please bless me indeed, and enlarge my territory what my love for you, my service for you, my trust in you, my belief in you, my trusting Your Will for my life, my intercession, tenderness, purity, wisdom, sincerity, and thankfulness is concerned. Help me and my family,  protect us from evil and help us so that we may live a life to become more and more and little by little like our Lord Jesus Christ.
I ask this in the wonderful name of Jesus. AMEN"
 

Hoe moet ‘n gelowige se hart lyk?

Lees die Bybelverse en dink aan jou eie hart.  Skryf in die leë kolom die behoeftes van jou hart en bid daaroor.  God ken die begeertes van jou hart.

Liefde vir God met jou hele hart
Matt. 22:37
 
Dien God met jou hele hart
Deut. 26:16
 
Moenie sonde in jou hart bêre nie
Ps. 66:18
 
Vertrou op die Here met jou hele hart
Spreuke 3:5
 
Bewaar jou hart van onreinheid
Matt. 15:18-19
 
Glo met jou  hart
Rom. 10:10
 
Doen God se wil van harte
Efes. 6:6
 
Biddende hart
1 Sam.1:12-13
 
Sagte hart
2 Konings 22:19
 
Rein hart
Ps. 73:1
 
Wyse hart – met verstand
Spreuke 10:8
 
Opregte en dankbare hart
Hand. 2:46
 

 

Hoe moet ‘n gelowige se gebed vir homself lyk?

Maak die gebed van Jabes jou gebed en bid dit so:  1 Kron. 4:10: 

Here stort U seën oor my uit en vergroot my grondgebied wat my liefde teenoor U aanbetref, wat my diens aan U betref, wat my vertroue op U betref, wat my geloof in U aanbetref, wat my voorbidding, reinheid, sagtheid, wysheid, opregheid en dankbaarheid aanbebetref.  Mag ek dag vir dag en bietjie vir bietjie word soos JESUS!

Neem my asb. onder U beskerming en beskerm my en my man, kinders, kleinkinders, volgende geslagte en weerhou onheil van ons sodat ons rustig kan woon en U kan dien met volle oorgawe!

Ek bid dit in Jesus se Naam met danksegging.  AMEN

No comments:

Post a Comment

Woordlose boek se oorsprong en boodskap