Met lentetyd
hoor ‘n mens gereeld duiwe koer. Hier is
‘n blokraaisel oor tekste in die Bybel wat vir ons van duiwe vertel. Omkring die wegsteekwoorde nadat jy die
woorde opgesoek het in die Bybel.
1. Wie het ‘n duif losgelaat in
Gen. 8:8?
2. Wat begeer Dawid in Ps. 55:7 van ‘n duif?
3. Wat sê Jesaja in hoofstuk
38:14 het hy gedoen soos ‘n duif ?
4. Wat maak die duiwe teen die
rante van ‘n put volgens Jer.
48:28?
5. Hos. 7:11 sê ‘n duif is dom
en sonder wat?
6. Deur wie is Jesus gedoop
volgens Matt. 3:13?
7. Soos wat het die Gees van
God op Jesus neergedaal – Matt. 3:16?
A
|
B
|
C
|
D
|
E
|
F
|
G
|
H
|
I
|
J
|
|
1
|
V
|
E
|
R
|
S
|
T
|
A
|
N
|
D
|
A
|
B
|
2
|
C
|
D
|
E
|
F
|
G
|
H
|
I
|
J
|
K
|
L
|
3
|
M
|
N
|
O
|
N
|
P
|
Q
|
R
|
S
|
T
|
E
|
4
|
U
|
V
|
J
|
O
|
H
|
A
|
N
|
N
|
E
|
S
|
5
|
W
|
X
|
Y
|
A
|
Z
|
A
|
B
|
C
|
D
|
E
|
6
|
T
|
F
|
G
|
G
|
E
|
K
|
L
|
A
|
H
|
I
|
7
|
A
|
J
|
D
|
K
|
L
|
M
|
N
|
O
|
O
|
N
|
8
|
B
|
P
|
U
|
R
|
V
|
L
|
E
|
R
|
K
|
E
|
9
|
C
|
S
|
I
|
Y
|
U
|
V
|
W
|
X
|
Y
|
S
|
10
|
E
|
Z
|
F
|
A
|
B
|
C
|
D
|
E
|
F
|
G
|
Steek
iets in die tuin weg of in die posbus sonder dat kinders weet waar soos balonne
en iets te ete. As alles gekry is na die skattejag, word daar partytjie gehou
met die skatte.
Laat almal soek daarna maar gee vir hulle ‘n
paar instruksies op kaartjies – geskryf of geteken.
Eerste
plek bv. in ‘n kamer, tweede plek in die kombuis, bv. in ‘n blik of karton wat
jy vir hulle teken . Derde plek in die tuin, bv. in ‘n gieter of onder iets. Vierde plek in die posbus of waar ookal.
Hou lekker partytjie met die eetgoed, drinkgoed en speelgoed wat hul vind!
C. Maak 'n poppekas en skryf jou eie tonele daarvoor.
1. Gebruik die verhaal van Esther in die Bybel
2. Gebruik die verhaal van Josef in die Bybel
No comments:
Post a Comment