Why is it important for us
to learn about Spiritual Gifts? (Compare
CMR Bible Page 1557)
1.
Learning
about the gifts will help you to see how you can best serve the Lord
2.
With
your gift you will be able to appreciate other believers.
3.
Someday
you will stand before God and explain what you did with your gifts
4.
If
you know your gift you can start to use
it and ask God to help you to do this
5.
When
you use your spiritual gift, you will grow as a Christian
6.
If
you are not sure about your gift, try different gifts
7.
Ask
your godly friends to tell you which gift you use the best
8. You will find joy and happiness when you
use your gift
GIFT
|
DESCRIPTION
|
BIBLE VERSES THAT DESCRIBE GIFT BEST
|
HOW
DOES THE GIFT DESCRIBE YOU? EXACTLY/HALF AND HALF/NOT AT ALL
|
Prophecy
|
Christians with this gift
can quickly discern between right and wrong and are willing to confront wrong
wherever they see it
|
Acts 2:14-42 Peter’s sermon helped thousands of people to
discern between right and wrong
|
|
Ministry
|
Christians with this gift,
have the ability to see jobs that need doing and understand how to do them.
|
Romans 16:1-2 Phoebe, a servant of the church has been a
helper of many and freed them to preach and evangelize
|
|
Teaching
|
Christians with this gift of
teaching continually ask questions such as “why?” or “Is this correct?” They
teach but also help other believers by encouraging them to be careful
students of God’s Word
|
Luke 1:1-4 When Luke wrote his gospel his main concern
was to assure his readers that he was giving an accurate record of Jesus’
life
|
|
Exhortation
|
Christians with this gift
notice people’s spiritual problems and want to help solve them. They like to inspire others and encourage
them to do right. Exhorters want everyone to obey the Lord and grow strong in Him.
|
Ephesians 3:14-21 Paul continually shared practical
principles in ways that would help believers reach their full potential
|
|
Giving
|
Givers are aware of needs of
others and like to use their time, money and talents wisely and encourage
other believers to do the same
|
John 12:3-8 Mary of Bethany looked at Jesus with a giver’s
attitude and showed love and appreciation and honored Him in a very special
way
|
|
Leading
|
Christians with this gift of
leading are organizers and can inspire others to work hard on projects while
they oversee the project until all is finished
|
Nehemiah 2:17-18; 6:15
God used Nehemiah as a leader to oversee a big job
|
|
Showing Mercy
|
Christians with this gift
can quickly sense the hurts of others.
They can console others in a way that strengthens them and put their
trust in God
|
Philemon 4, 5, 7, 10, 20, 21. Philemon continually comforted other
believers.This gave Paul freedom to ask him to show mercy to Onesimus
|
In
die Bybel in Romeine 12:6-8 word 7 geestelike gawes beskryf. Lees die Bybelgedeeltes en dink daaroor na en
vra jouself af watter gawe beskryf jou die beste?
Gawe
|
Beskrywing
|
Bybelverse
wat gawe beskryf
|
Hoe beskryf die gawe vir jou?
Presies, half en half, glad nie
|
Profesie
|
Die gawe om
die waarheid van God so bekend te maak
en toe te pas, dat dit gelowiges mag opbou, bemoedig en troos, sowel as
ongelowiges oortuig
|
Hand. 2:14 – 42 – Petrus se toespraak op
Pinksterdag het duisende bemoedig en oortuig
|
|
Dienslewering
|
Die gawe om ander in hulle lewe en in hulle dienswerk
te help deur hulle op praktiese maniere by te staan
|
Romeine 16:1-2 – Febe het haarself as
diaken gegee sodat Paulus en ander sendelinge vry kon wees om die
Evangelieboodskap te verkondig
|
|
Onderrig
|
Die gawe om
kennis aan ander oor te dra met die doel om op te bou
|
Luk. 1:1-4 – Lukas wou die verhaal van
Jesus baie akkuraat neerskryf vir sy
lesers sodat hul die waarheid oor Jesus kon lees en glo
|
|
Herderskap
|
Die gawe om toesig te hou oor die geestelike lewens
van ander en om te sorg vir hul geestelike behoeftes deur hulle te leer en te
lei tot volwassenheid
|
Efesiërs 3:14-21 – Paulus se groot begeerte
was om te sien dat gelowiges groei tot volwassenheid
|
|
Uitdeling
|
Die gawe om
God se werk te ondersteun met milde, tydige en blymoedige bydraes
|
Joh. 12:3-8 – Maria van Betanië het Jesus
se behoefte aan liefde en waardering gesien en Hom geëer deur duur salf te
gebruik om sy voete te salf
|
|
Leierskap
|
Die gawe om
lede van ‘n groep met liefdevolle besorgdheid en met oorleg te lei
|
Nehemia 2: 17, 18 en 6:15-16 Nehemia was ‘n
gelowige vir wie God gebruik het as leier
|
|
Barmhartigheid
|
Die vermoë
om saam te voel met die wat ly en om daaraan uitdrukking te gee deur
blymoedige dade van diens
|
Filemon 4-7; 10, 20-21 Filemon was iemand wat ander gelowiges
bemoedig het en daarom weet Paulus hy sal ook barmhartigheid aan Onesimus
openbaar.
|
In 1983 is die kursus "Discover Your Gifts" in Afrikaans vertaal en in Suid-Afrika gebruik onder die titel "Ontdek jou gawes". Ons het die kursus met groot sukses in ons gemeentes gebruik en baie gelowiges was dankbaar dat hul kon ontdek wat hul gawes is. In die kursus word 15 gawes genoem en breedvoerig bestudeer. Dit is op die internet beskikbaar - sleutel net by Google in: "Ontdek jou gawes".
No comments:
Post a Comment