Friday, 7 June 2013

Preschool church programme - Eng. and Afr.

Pray for wisdom and guidance before you start planning your preschool church programme. Ask people to pray for you when you present your program. Prepare the room where you will have the preschool church beforehand and get people who can help you while you present the programme. Be at the place early so that you are ready when the preschoolers arrive.
Theme: Bible lesson – Gen. 1 – God is the Creator of heaven and earth
Main truth: God made everything, let us worship and praise Him.
Devide your program into 3 parts:
A. Pre-activities for about 15 minutes
B. Singing, Bible Verse and Bible lesson – 30 minutes
C. Fun and games and refreshments – 15 minutes
A. Pre-activities – 4 places or tables where preschoolers can go for this. As preschoolers come in, give them a name tag and let them go to one of the 4 pre-activities. Ask helpers to help them and also to talk to them about what God made.
1. Nature table and sand pit where preschoolers can play with animals, plants and sand and make a farm or zoo
2. Play-dough table – where preschoolers can make animals and plants, sun, moon and stars with clay
3. Paint, crayons, pencils table – where preschoolers can draw or paint pictures of creation
4. Magazine and puzzles table– where preschoolers can cut out pictures from old magazines about
things that God made and make a collage or build puzzles.
After 15 minutes you can ring a bell or start to sing a song so that they know they have to clear-up
and come and sit in front of the one who present the programme.
B. Let the preschoolers sit in groups with your helpers. That is better for discipline and helpers can help you to distribute pictures or music instruments, etc.
Songs: 1. God is so good. 2. My God is so big. 3. He’s got the whole world in His hands.
Variation: Sing with music instruments or sing with a CD
Bible Verse: Gen. 1:1 – “In the beginning God created the heavens and the earth”
Let the preschoolers repeat the verse with hand motions. Let them do “crazy standups”: those who are bare feet repeat the verse, or those with white shirts repeat the verse, or those who brushed their teeth repeat the verse, etc.
Bible lesson: Creation
Introduction: Close your eyes and tell me what do you see? Nothing? This is how God started to create everything – it was dark and empty.
We are going to read from the Bible how God created everything. Show the Bible and tell them that the first book in the Bible tells us everything about how God created the heaven and the earth:
First day – light and darkness
Second day – Water and sky
Third day – land and sea – plants and trees
Fourth day – Sun, moon and stars
Fifth day – Birds and fish
Sixth day – Animals and the first man – Adam
Use the drawings and paintings and clay animals that preschoolers made beforehand as you talk about creation. Use their senses to touch things like leaves and smell flowers and listen to sounds and eat something like pieces of apples, etc.
Application: God is the Creator of heaven and earth and made everything in a special way. He is our Almighty God and we have to worship and praise Him and Him alone.
Sing the song: “My God is so big, so strong and so mighty, there’s nothing my God cannot do.”
God commands us in Exodus 20 that we must only worship Him and no other god or idol.
Prayer: Heavenly Father, thank you that you are our Creator God and that you are Almighty. Help us to love you and worship you alone. Help us to appreciate and enjoy everything that You made.
Repeat the Bible Verse and sing a song
C. Games and refreshments: Let preschoolers enjoy sandwiches and fruit juice and play games or play on a jungle jim, but have helpers to watch them while they play. They can also play with the animals in the sandpit that they made in the pre-activity time.
Someone has to be at the entrance door to see that preschoolers only leave the room when their parents turn up to fetch them.

Wenke en Program vir kleuterkerk
Bid vooraf oor program en kry ook mense wat bid vir jou as jy besig is met kleuterkerk. Berei lokaal voor die tyd voor en wees vroegtydig daar saam met jou helpers sodat jul reg is as die kleuters opdaag.
Tema: Bybelles - Gen. 1 – God is die Skepper van die Hemel en die Aarde.
Hoofwaarheid van les: God het alles gemaak, kom ons loof en prys Hom
Deel jou program in 3 dele in:
A. Vooraf-aktiwiteite sowat 15 minute.
B. Sang, Bybelvers en Bybelles 30 minute
C. Speletjies en verversings laaste 15 minute.
A. Vooraf-aktiwiteite in 4 groepe. Soos kleuters inkom, kry hul ‘n naamkaartjie en kan hul kies by watter van die 4 tafels of hoekies hul wil deelneem. ‘n Helper by elke afdeling help die kleuters en gesels met hulle oor alles wat God gemaak het.
1. Natuurtafel waar kinders in sand met diere, plante en bome kan speel en ‘n plaas kan maak.
2. Kleitafel waar kinders met tuisgemaakte klei diere en plante kan maak en ‘n tuin kan maak.
3. Teken en plak tafel waar kleuters op groot bladsye teen die muur prente kan teken of plak van diere, blomme, plante, berge, son en maan, ens.
4. Legkaarte en boeke tafel waar kleuters prente van Skepping kan soek in ou tydskrifte en kan plak op bladsy en waar hul ook legkaarte kan bou.
Sodra 15 minute verby is, lui ‘n klokkie of begin sing ‘n opruim-lied: Opruimtyd, (2x), Kom nou hier (2x), Ons gaan sing en luister (2x) Kleuterkerk begin (2x) (Wysie Vader Jakob). Kleuters ruim op en pak weg en kom sit dan in‘n groep om leidster.
B. Almal bymekaar. Sit in vier groepe by helpers. Helpers help met dissipline en ook om aktiwiteite saam met groepe te doen asook om te help uitdeel aan goed waarmee kleuters moet deelneem.
Samesang: (5 min.) – Verduidelik dat ons met die liedere vir God loof omdat Hy ons Skepper-God is wat alles gemaak het.
1. God is so goed (3x) Hy is so goed vir my. (Met gebare) 2. My God is so groot 3. Hy hou die hele wêreld in sy hand 4. God maak die bergtoppe 5. Daar’s vissies in die water
Vir variasie: gebruik musiek-instrumente wat kinders om die beurt gebruik terwyl liedere gesing word of sing saam met ‘n CD bv. “Jan de Wet en die Loflaaities”.
Bybelvers: Gen. 1:1 In die begin het God die Hemel en die Aarde gemaak
Herhaal met aksies en handbewegings en laat kinders opstaan wat iets rooi aanhet of iets groen aanhet ens. En dit opsê.
Bybelles: Skeppingsverhaal met prente
Inleiding: Maak toe julle oë – wat kan julle sien? Net donkerte en niks. So was dit voordat die aarde gemaak is alles was donker en leeg.
Kom ons kyk wat sê die Bybel oor hoe alles ontstaan het. Wys die Bybel en verduidelik dat dit in die eerste Bybelboek Genesis opgeteken staan.
Verhaal: Vertel verhaal soos dit ontvou in Gen. 1 en laat kinders deelneem. Laat hulle wys hoe God alles gemaak het. See, lug, son, maan, sterre, plante en diere en wys na prente wat hulle geteken het by die teken en plak tafel of wat hul met klei gemaak het.
Sintuie wat gebruik word: oë om te sien, neus: stuur blomme rond om daaraan te ruik, ore – speel geluide van diere, sny appels in stukkies en laat hulle daaraan proe, voel: verskillende tekstuur blare om aan te voel.
Toepassing: God is die Skepper van die Hemel en die Aarde en het alles gemaak omdat Hy almagtig is. God sê vir ons in die Bybel in Eksodus 20 – Dat Hy ons God is en dat ons geen ander gode mag aanbid nie.
Gebed: Hemelse Vader, dankie dat U ons Skepper is en dat U alles in die Hemel en op die aarde gemaak het. Help ons om vir U baie lief te hê en U skepping te waardeer en geniet!
Herhaal die Bybelvers en van die liedere.
C.Speletjies en verversings: Laat kleuters verversings geniet en daarna speletjies speel of op klimrame klim onder toesig.
Kry van die helpers om by deur toesig te hou totdat ouers opdaag om kleuters te kom haal.

No comments:

Post a Comment

Woordlose boek se oorsprong en boodskap