Tuesday, 28 May 2013

The best recipe for play dough:


1 cup of flour
1 cup of water
½ cup of salt
1 teaspoon oil
½ teaspoon of cream of tartar
Food colouring
Mix first 5 ingredients over medium heat until the mixture holds together.  Mix it well with a wooden spoon and add food colouring.  When it is cool, you can take it in your hands and stretch and squeeze it until it is smooth.  Put it in a plastic bag and a plastic container after everytime you use it.
Get some plastic shapes and let children roll the dough flat with a bottle or roller pin and make some “biscuits” to play with!
 
Die beste resep vir speel klei:
1 kop. Koekmeel
1 kop. Water
½ kop sout
1 teelepel olie
½ teelepel Kremetart
Voedsel kleurstof
Meng die eerste 5 bestandele oor medium hitte totdat die mengsel begin kleef aanmekaar.  Meng goed met ‘n houtlepel en voeg kleurstof by.  Sodra afgekoel, kan jy dit knie met hande totdat dit glad is.  Plaas in ‘n plastieksak in ‘n plastiese bak totdat dit gebruik word en na elke gebruik.
Laat kinders die deeg uitrol met ‘n koekroller of bottel en gebruik vormpies waarmee hul kan “koekies” uitdruk om mee te speel.

LEKKER SPEEL!


No comments:

Post a Comment

Woordlose boek se oorsprong en boodskap